Jan Blohm LIVE at The Daisy Jones Bar

Fri Nov 13, 17:00 - Fri Nov 13, 22:00

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Jan Blohm kom tree op by Die Daisy Jones Bar net buite Stellenbosch op die Summerhill Wines wynplaas.


Vrydag 13 November 2020

Deure maak 17:00 oop

Show is 20:30


Beperkte kaartjies beskikbaar onder Covid-19 regulasies:

Early Bird - R150

R200 van 2 November


Die vertoning is staande en geen sitplekbesprekings word toegelaat nie.

(First-come-first-serve op die tafels wat wel hier is)


Geen eie drankies word toegelaat nie.

Lekker pizzas te koop op die dag.


Covid-19 regulasies sal nagekom word.

DIRECTIONS

Jan Blohm LIVE at The Daisy Jones Bar
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions