Koos Kombuis in lewende lywe!

calendar
Sat Oct 24, 18:00 - Sat Oct 24, 21:00
location
Triggerfish Brewing

About

Koos Kombuis is by Triggerfish op 24 October . Ons eerste Koos konsert vir 2020 is laat hierdie jaar maar liewer laat as nooit.


The event has limited seating due to social distancing requirements and will start earlier than usual as has become the norm.


Om die meeste moontlike gaste die geleentheid te bied om Koos hierdie jaar in die Helderberg te sien het ons vir die eerste keer in Triggerfish se geskiedenis vooraf bespreekde sitplekke. Om dit moontlik te maak het ons besluit om slegs tafel besprekengs beskikbaar te stel. Kies uit 10, 8, 6 of 4 sitplek tafels en besprrek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.


If you want to attend please buy your tickets as soon as possible to avoid disappointment.

Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy No refunds

Location

Koos Kombuis in lewende lywe!
Triggerfish Brewing
9 De Beers Ave, Paardevlei, Somerset West, 7130, South Africa
Get Directions Get Directions

Twitter Feed

Organiser

How can we help?