FREE OPTIONS
Family friendly

Leah & Dozi : 28 Maart : Dozi's Back to the Roots, Hartbeespoort

Sun Mar 28, 11:00 - Sun Mar 28, 18:00

Dozi's Back to the Roots

ABOUT

  • Koop vroegtydig kaartjies om teleurstelling te voorkom; vóórdat dit uitverkoop!


  • INDIEN daar nog kaartjies beskikbaar is op die dag van die optrede, sal ons dit teen die Vrydag vóôr die optrededatum op Facebook plaas. Neem kennis dat ingangspryse OP DIE DAG R150.00 per persoon is en R100.00 vir kinder 7-12 jaar; kinders 0-6 jaar gratis.


  • Ongelukkig neem ons géén tafelbesprekings nie. Ons werk op ‘n “1st come, 1st serve” basis.


  • Hekke maak 11h00 oop.


  • Geen eie kos, drank en/of “snacks” word toegelaat nie - ons restaurant en kroeg is oop.


  • Ons is 'n gesinsvriendelike venue en ons verwelkom graag gaste van enige ouderdom!


  • Vir algemene navrae en oor VERBLYF by ons, kontak vir Sjene - 0766033759 óf Ruaan - 0761563599.



Aanwysings:


  • As jy die Waze App op jou foon het, sal jy die venue daarop optel.


  • Vanaf Pretoria op die N4 - deur een tolhek; gaan voort totdat jy deur die tweede tolhek gaan. Neem die eerste afrit en draai links weg van die snelweg af. Gaan verder oor die berg en ongeveer 3 km berg af, sien u 'n bordjie net verby die Excelsior-winkel wat aanwys om regs te draai na die grondpad. Ons is 1 km op die grondpad geleë.


  • GPS: S 25'43.24' E027"55.5