Jannie du Toit @ The Winelands
Wed Dec 9, 19:00 - Wed Dec 9, 22:00
The Winelands
ABOUT
DIE MAAN DEUR 'N GAATJIE IN DIE NAG
Jannie du Toit doen 'n Kaapse toer met die liedjies van Marie Tredoux, legendariese liedjieskrywer van Jacobsbaai wat op 91 jaar steeds liedjies maak
Hy toer saam met Chanie Jonker (klavier en akkordeon) en Annelie du Plessis-Hoberg (fluit)
DIRECTIONS
Jannie du Toit @ The Winelands
The Winelands
Boschenmeer Golf Estate, Paarl, 9701, South Africa
Get Directions