Danie du toit (Reënwolf) Solo by Au de hex Estate, Wellington

Fri Oct 2, 18:00 - Fri Oct 2, 22:00

Kleinevalleij Landgoed, Wellington

ABOUT

Kaartjies: R600 pp met 3-Gang maaltyd ingesluit.

Danie doen eksklusiewe solo akoestiese optrede van sy digbundel 'Warmer voor die Tuimeldroër' - en sing van die gedigte wat hy geskryf het - meestal, soos hy dit stel oor die 'magic' van die liefde!

Wanneer: Vrydag 2 Oktobor 2020 Venue: Au de hex Estate, Wellington

DIRECTIONS

Danie du toit (Reënwolf) Solo by Au de hex Estate, Wellington
Kleinevalleij Landgoed, Wellington
245 Hexberg Rd, Wellington, 7654
Get Directions