Andriëtte Norman @ The Winelands

Wed Nov 11, 19:00 - Wed Nov 11, 22:00

The Winelands

ABOUT

Andriëtte kom kuier by The Winelands op die 11de November met die musiek van haar splinternuwe album, Hartsland met Neil Benjamin op kitaar. Sien uit na baie nuwe musiek en ook ou gunstelinge.

DIRECTIONS

Andriëtte Norman @ The Winelands
The Winelands
848 Wemmershoek Rd, Boschenmeer Golf Estate, Paarl, 7646
Get Directions