Family friendly

Grappies & Gesange met Quinton Manuels

Fri Oct 9, 20:00 - Fri Oct 9, 22:00

Event is online

ABOUT

Alombekende kunstenaar Quinton Manuels is weer terug met een van Sy No Sour Hour (NSH) produksies en beloof om jonk en oud te vermaak soos nog nooit van tevore, of te wel beter.


In weer n eerste, kombineer Quinton sy musikale en komedise gawes met van die land se beste kunstenaars asook grap storie vertellers.


So dis n 2 in 1, of te wel 3 in 1, in ag geneem die bo baas kok, wat op die dag ook sy kunste sal ten toon stel.


Grappies en gesange verwelkom saam met Q die bekende grap vertellers, Dr Ps Abraham Bakker, Pastoor Johannes Claassen, asook die gewilde Andrew "Bro Louwtjie" Louw , wat saam met Q die vorige suksesvolle "Raadsvergadering" komedie produksie gedoen het met kunstenaars, Dove award winner en Grammy Nominee, Neville D, kunstenaar en tv aanbieder Jonathan Rubain, idols finalis, Elwira Standili, asook die perl van Paarl, Loren Erasmus, begeleid deur n "7 piece live band".


By nou weet jy al jy kan nie hierdie een mis nie, DIS EEN VIR DIE BOEKE!!!!!