Karlien van Jaarsveld en Hester Theron - Jou geestelike pad aan die hand van die Tabernakel (heruitsending)

Sat Sep 19, 16:00 - Wed Sep 30, 16:00

Event is online

ABOUT

Vind die bloudruk van jou identiteit in God.


Kom geniet 'n spesiale Sondagmiddag van selfverkenning saam met Karlien van Jaarsveld en Hester Theron. Ontdek die ontvouing van jou geestelike pad aan die hand van die Tabernakel. Vind die bloudruk van jou identiteit in God.



Vir enige navrae, kontak MAGRIET GROENEWALD by [email protected]