Anton Goosen & Schalk Joubert @ The Winelands
Fri Oct 30, 19:00 - Fri Oct 30, 22:00
The Winelands @ Boschenmeer
ABOUT
Anton Goosen en Schalk Joubert is twee van Suid Afrika se mees veelsydige musikante. Saam het hulle al die wêreld plat gereis en die heel grootste verhoë gedeel. Kom luister na die twee swaargewigte se pittighede en Anton se tydlose treffers.
DIRECTIONS
Anton Goosen & Schalk Joubert @ The Winelands
The Winelands @ Boschenmeer
848 Wemmershoek Rd, Boschenmeer Golf Estate, Paarl, 7646
Get Directions