Family friendly

Lj Visser Bone Marrow Transplant Fundraiser with White Lion Safaris

Fri Sep 18, 15:00 - Tue Dec 1, 00:00

White Lion Safaris

ABOUT

Die Living Joy foundation is gestig ter nagedagtenis aan Lj Visser. Lj Visser het in Oktober sy engelvlerke gekry nadat hy sy stryd teen leukemia verloor het. Die Living Joy Foundation beoog om die huidige en toekomstige pediatriese onkologie pasiente se hospitaal besoeke meer gemaklik te maak.


Die eerste projek is die nuwe speelkamer vir die agtste vloer by Netcare Universitas. Die projek is reeds aan die gang. 


White Lion Safaris is geleë ± 110km vanaf Bloemfontein, Vrystaat, Suid Afrika.


Kaartjies kos R100.



Kaartjies sluit 30 November om middernag. https://www.facebook.com/hermanus.joubert.5


Vir meer inligting besoek asb www.whitelionsafaris.com



For more information please visit www.whitelionsafaris.com