Jan Blohm LIVE by die JARR Bar

Sun Oct 4, 14:00 - Sun Oct 4, 17:00

JARR Bar and Restaurant

ABOUT

Ons is hartelik opgewonde om Jan Blohm terug by die JARR Bar te verwelkom vir 'n intieme en gesellige optrede net vir julle! Kaartjies is beperk (R200) en vlieg soos soetkoek so moenie skaam wees, kry 'n groep geliefdes en beplan vir julle 'n Sondag om te op te vang en uit die maag uit lag. Ons sien julle gou!

DIRECTIONS

Jan Blohm LIVE by die JARR Bar
JARR Bar and Restaurant
102 Ripley St, Weavind Park, Pretoria, 0184
Get Directions