FREE OPTIONS
Family friendly

20 September Diens 1 08:30

Sun Sep 20, 08:30 - Sun Sep 20, 09:30

Bergvallei Wedding Estate

ABOUT

Kerkdiens 20 September 08:30

Kom asb so rapsie vroeër sodat ons julle temperatuur kan neem en die Covid-19 register in vul.


Slegs 50 persone per diens soos per Covid-19 Regering Regulasies.

Bespreek asb 'n kaartjie vir elke lid van die gesin.

Maskers verpligtend.

Kom ons beskerm mekaar deur nie te bespreek indien jy enige Covid-19 simptome toon nie.

DIRECTIONS

20 September Diens 1 08:30
Bergvallei Wedding Estate
R28/N14 Highway, Muldersdrift, 1739
Get Directions