Pieter de Jager en Jaco Mans LIVE

Sun Sep 20, 14:00 - Sun Sep 20, 17:00

JARR Bar and Restaurant

ABOUT

Sondag 20 September het ons ongelooflike talent hier op ons verhoog! Pieter de Jager is 'n musikant van Bronkhorstspruit af, en die jongste van 'n gesin vol kunstenaars. Hy sing lekker tunes van oud tot nuut met passie en vertel die beste stories van sy dae op die lang pad en groot skepe. Jaco Mans is ook 'n besonderse kitaarspeler wat al vir die land se grootste bands gejol het, plaaslik en oorsee. Sy CV is dikker as 'n telefoonboek, as jy kan onthou wat 'n telefoonboek is. Kaartjies is beperk (R60) so book nou online voor jy uitmis! Sien julle hier!

DIRECTIONS

Pieter de Jager en Jaco Mans LIVE
JARR Bar and Restaurant
102 Ripley St, Weavind Park, Pretoria, 0184
Get Directions