Laerskool Secunda Lootjieprojek 2020

Mon Sep 7, 07:00 - Sat Oct 31, 17:00

Event is online

ABOUT

Laerskool Secunda lootjieverkope ten bate van die skool se Covid-19 Herstelfonds. Daar is lekker groot pryse op die spel:



  1. Gholflidmaatskap vanaf Graceland.
  2. Battery Pro Secunda Avanty Energy Station with on board compressor.
  3. Gratis cappuccino by Symphony's vir een jaar.
  4. Twee kaste Beyerskloof wyn.
  5. R500 Woolworths geskenkbewys.
  6. R500 brandstof geskenkbewys vanaf Engen Garage Evander.
  7. R2500 geskenkbewys vanaf Prima Stationery.


Daar is ook 'n verrassing vir die leerder onder wie se naam die meeste kaartjies verkoop word. Ouers en vriende, help ons asseblief om soveel lootjies as moontlik te verkoop. Alle fondse word netso teruggeploeg in die ophef van ons wenners!


VOLHARD EN OORWIN