Family friendly
LOCKDOWN LEKKERTE - Robbie Wessels, Leah, Willem Botha, Reynardt Hugo, André Schwartz, Lee Scott, Bianca le Grange & David Johnson.
Sat Oct 3, 19:00 - Mon Oct 5, 23:59
Event is online
ABOUT
Lockdown Lekkerte met 'n gatskop line-up wat Robbie Wessels, Leah, Willem Botha, Reynardt Hugo, André Schwartz, Lee Scott, Bianca le Grange en David Johnson insluit.
Kom kuier saam aanlyn wanneer hierdie groep kunstenaars jou op reis neem met hul eie treffers vermeng met immergroen nommers en 'n paar verrassings tussen in. Van duette tot groepnommers.
Moenie hierdie ongelooflike produksie misloop nie!