Family friendly

Battle of the Voices - Leah & Lee Scott

Sun Sep 13, 17:00 - Mon Sep 14, 23:45

Event is online

ABOUT

In hierdie produksie snoer Leah en Lee Scott kragte saam vir 'n opwindende produksie wat oud en jonk sal laat saamsing. In Battle Of The Voices vat hierdie twee brijlante sangers mekaar aan en daag mekaar uit om van die wêreld se voorste sangers se liedjies aan te pak.


Die produksie het 'n lekker energie met ‘n mengsel van Afrikaans en Engelse treffers.


Die twee verweef hul eie treffers saam met van die grootste internasionale radiotreffers en goue oues wat almal sal laat saamsing uit volle bors.


Twee ongelooflike stemme in Battle Of The Voices wat jou stom sal laat met hul tegniek en buitengewone talent!