VROUEDAG saam met Karlien van Jaarsveld en Inge Joubert! (replay)

Mon Aug 10, 22:00 - Mon Aug 31, 22:00

Event is online

ABOUT

Kom geniet hierdie VROUEDAG saam met KARLIEN VAN JAARSVELD en INGE JOUBERT om jou bloudruk te vind na dit wat God jou gemaak het om te wees. ‘n Bloudruk na ‘n veranderde hart wat jou sal lei na jou ware Goddelike identiteit.




Indien jy 'n kaartjie koop ontvang jy afslag vouchers vir custom made oorbelle van Lalique en lingerie van The Corsetiere (The Corsetiere Linksfield Terrace).


Vir enige navrae, kontak MAGRIET GROENEWALD by [email protected]