16 Augustus | Diens 1

calendar
Sun Aug 16, 08:30 - Sun Aug 16, 09:45
location
Vriend van God Vredekloof Kampus

About

Dinge om in gedagte te hou:


  • maak asseblief seker jy is teen 08:30 by die kerk, daar is verskeie stappe wat gevolg moet word voor jy mag in gaan
  • deure maak om 09:00 toe, as jy laat is gaan ons jou ongelukkig nie mag inlaat nie a.g.v. livestreaming
  • as jy enige van die simptome het, bly asseblief eerder tuis om ander te beskerm
  • onthou asseblief jou masker
  • gesinne mag by mekaar sit

As jy teen die Saterdag agterkom dat jy nie die diens Sondag gaan kan bywoon nie, laatweet asseblief! Daar is baie mense wie nie die geleentheid kry om die diens by te woon nie omdat die diens vol bespreek is, maar dan daag almal nie op nie, en ons wil graag vir hulle ook die geleentheid gee.

Additional information

Refund policy No refunds

Location

16 Augustus | Diens 1
Vriend van God Vredekloof Kampus
1 Essenhout St, Vredekloof, Cape Town, 7560
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?