You have successfully purchased your FREE TygerBurger Selfverdediging aangebied deur Francois du Plessis ticket. Please follow this link to view this & the previous weeks' video. https://www.youtube.com/user/TygerBurgerWeb/videos
FREE OPTIONS

TygerBurger Selfverdediging aangebied deur Francois du Plessis

Mon Aug 31, 08:00 - Fri Oct 16, 17:00

Event is online

ABOUT

TygerBurger en Francois du Plessis Selfverdediging bied ‘n reeks aanlyn selfverdediging wenke. Hierdie reeks beoog die aanbieders tesame met die borge om geslagsgebaseerde geweld te help bekamp. Daar sal elke week ‘n nuwe video met nuwe wenke opgelaai word. Onderwerpe wat bespreek word, sluit in: 


  • Sensitiewe areas van die aanvaller


  • Die gevegsposisie en hoe om n effektiewe vuis te maak


  • Verskillende houe teen sak - slaan, skop, knie en elmboog


  • Basiese blokke


  • Wurg en vas gryp van voor en agter


  • Arm gryp met een en albei hande


  • Vasdruk op grond