LANDBOUMARKVOORUITSIGTE-WEBINAAR deur PROF. JOHAN WILLEMSE 21 Aug 13h00

Fri Aug 21, 13:00 - Mon Aug 31, 20:00

Event is online

ABOUT

LANDBOUMARKVOORUITSIGTE-WEBINAAR deur PROF. JOHAN WILLEMSE 21 Aug 13h00 - 15:00


Makro-ekonomie : Ressesie, rentekoerse en wisselkoers. (J. Willemse)

Finansierings vereistes (Nedbank - Stephan Smaith)

Graanmarkvooruitsigte : mielies, koring en oliesade. (J. Willemse) 

Veebedryfmarkvooruitsigte : Bees-, skaap-, vark-, hoendervleis, eiers en melk. (J. Willemse) 



  • REGISTRASIE : registreer en betaal R165.00 (BTW ingesluit).
  • U sal 'n epos ontvang met die skakel. Maak asb. oop in GOOGLE CHROME.
  • Die webinar aanbieding sal tot 31 Augustus beskikbaar wees indien u nie 21 Augustus kan inskakel nie.
  • Geen dokumente word voorsien nie.


NAVRAE : Marlene Willemse 083 381 8011 [email protected]

NAVRAE: Oor tegniese uitsending van program MAGRIET GROENEWALD [email protected] 0827701749


Geborg deur NEDBANK

Pieter Botha - [email protected] +27 (0)82 901 6245

Daneel Rossouw - [email protected] +27 (0)83 327 9303