Bottomless Coffee Band & Muratie | Koffie, Musiek & Wyn | Coffee, Music & Wine

calendar
Thu Aug 6, 20:00 - Sun Aug 9, 22:00

About

[For English, just scroll down ;)]


Koffie, Musiek & Wyn is gebore gedurende die inperking tyd in Suid-Afrika. Dis 'n konsert waarin ons alles vier wat ons en ons wêreld rondom ons se stories vertel; musiek, koffie en wyn. Welkom by "Episode" 2!


In hierdie "episode" kuier ons by Muratie Wynplaas in Stellenbosch. Ons gesels oor hulle merkwaardige geskiedenis. Ons speel musiek in die wingerd, in die tuin en oral in die kelder. Ons doen 'n Moroccon Koffie Seremonie vir die Muratie span en natuurlik: ons proe die wyne wat elkeen 'n unieke stukkie van die geskiedenis verteenwoordig. Hierdie een gaan besonders wees.


Donderdag, 6 Augustus 2020 (Konsert sal nog beskikbaar wees om te kyk tot 22:00 op Sondag, 9 Augustus)

20:00

Hier op Quicket (Jy sal die skakel via e-pos ontvang net voor die konsert)

Kaartjies: R100 per inskakel


--------------------------------------


Coffee, Music & Wine was born during lockdown in South Africa.

It's a concert where we celebrate everything that tells our stories and the stories of the world around us; music, coffee and wine. Welcome to "Episode" 2!


In this "episode" we visit Muratie Wine Estate in Stellenbosch. We talk about their incredible history. We sing songs in the vineyard, in the garden and everywhere in the cellar. We do a Moroccan Coffee Ceremony with the team and, off course, we taste the wines of which every bottle represents a unique part of their history. This one is going to be special!


Thursday, 6 August 2020 (Concert will still be available to watch until 22:00 on Sunday, 9 August)

20:00

Here on Quicket (You will receive the link via e-mail just before the show)

Tickets: R100 per tune-in



Additional information

Refund policy No refunds

Organiser

How can we help?