In My MOOIMAAKSTOEL - Suna & Karlien van Jaarsveld

calendar
Sun Aug 16, 17:00 - Sun Aug 16, 19:00

About

In my MOOIMAAKSTOEL is 'n live aanlyn reeks deur Suna Robberts, celebrity make-up artist waarin sy elke episode 'n bekende gesig gaan mooimaak en terselfdertyd grimering- en ander velsorgwenke gaan deel.


Kry 'n glas wyn en kom kuier saam met haar en haar gas, Karlien van Jaarsveld vir 'n mooimaaksessie en sommer net 'n lekker kuier.


Additional information

Refund policy No refunds

Organiser

How can we help?