Beeld Bruid van die Jaar 2019 gala-aand

Sat Jul 25, 17:00 - Sat Jul 25, 18:30

Event is online

ABOUT

Therese Bam en Corlea Botha nooi jou na Beeld Bruid van die Jaar 2019 se aanlyn gala-aand. Die publiek sal die geleentheid vir die eerste keer in 30 jaar eerstehands kan beleef deur dit aanlyn te volg.