Tussen Hoop en Vrees - Kies jy 'n lewe van Hoop of 'n lewe van Vrees?

Sat Aug 1, 09:00 - Sat Aug 1, 10:30

Event is online

ABOUT

Is jy ook onseker, moeg en frustreerd? Jy weet nie meer watter kant toe nie. Dis of die inperking, of jou besigheid kry swaar. Jou finansies is onder druk. Jy is bekommerd oor jou pensioen of dalk is jou huwelik op die rotse. Voel jy jy wil oorgee?


Kom luister na twee mense wat in hulle eie lewens prakties moes leer om na uiterste teleurstelling om te draai, om te vergewe en om voor te begin. Hykie Berg en Gretha Wiid kom deel hulle lewens met ons.



  • Albei is deur egskeidings wat openbare aandag getrek het.
  • Albei moes leer om vrees en mislukking in hoop en sukses om te sit.
  • Hykie, het die TV realiteits reeks survivor in 2011 op die Maldives gewen. Hy moes leer om vrees te oorwin en suksesvol anderkant uit te stap. 
  • Gretha het verskeie boeke geskryf en honderde seminare aangebied oor die huwelik, liefde, kinders en gesinne. 


Sat 1 Aug kan jy hulle verhaal in die gemak van jou eie huis saam met Kanaal 7 aanlyn beleef terwyl Retief Burger jou bedien met lofprysing en aanbidding.


Kies jy ‘n lewe van hoop of ’n lewe van vrees? Koop nou jou kaartjie vir slegs N$ 50.00. 


Tussen Hoop en Vrees. Jy verdien ’n lewe van Hoop. Jy verdien ‘n huwelik en besigheid wat floreer, ‘n hoopvolle toekoms vir jou en jou geliefdes. Kies ‘n lewe van hoop. 


Vir meer besonderhede skakel Juanita by +264 61 420 850 of stuur ‘n epos na [email protected] 

Kanaal 7 Media netwerk vir Christus – Ons deel die boodskap van hoop in ‘n gebroke wêreld.


*R3 kaartjie fooi word gehef.