Stuur vir my jou Woorde Twee

Fri Jul 24, 20:00 - Sun Jul 26, 23:00

Event is online

ABOUT

Singer, instrumentalist and composer, Lizanne Barnard decided out of the blue at the onset of Lock-down, to invite people on facebook to share with her their writings/poems of which she then chooses nine and sets it to music/songs. It is not a competition and everybody is welcome to send their work. The songs that are created in the end are then presented in a special intimate house concert, pre-recorded with one or two musician friends.

For "Woorde 1" Barnard's son Adam Helberg (Pyjama Shark) accompanied her on guitar and vocal. The well-known singer Anna Davel created art-works for each poem/song and this formed part of the visual presentation, skillfully put together by Wayne Raath.


Stuur vir my jou Woorde Twee is a follow-up in exactly the same pattern as the first concert with nine new writer's works performed by Barnard, supported by bassist/multi-instrumentalist Leon Ecroignard as well as supporting vocals by Pyjama Shark. Anna Davel has again agreed to create 9 new art works for this concert and they will be exhibited on her facebook page.


Sangeres, instrumentalis en komponis, Lizanne Barnard het met die begin van die grendeltyd uit die bloute besluit om mense op facebook uit te nooi om hulle gedigte/skrywes met haar te deel waaruit sy dan nege kies en toonset in liedere. Dit is nie 'n kompetisie nie en enige een is welkom om hulle werk te stuur. Die liedjies wat sy dan toonset van nege vd gedigte wat sy uitkies word aangebied in 'n baie intieme huiskonsert, vooraf opgeneem saam met een of twee musikante vriende.

Vir "Woorde 1" het Barnard se seun Adam Helberg (Pyjama Shark) haar begelei op kitaar en b/vocals. Die bekende sangeres Anna Davel het vir elke liedjie 'n kunswerk geskep wat deel uitmaak van die visuele aanbieding van die konsert, kunstig saamgestel deur Wayne Raath


Stuur vir my jou Woorde 2 is 'n opvolgkonsert op presies dieselfde patroon as nommer een, net met 9 nuwe skrywers se werk. Dit word uitgevoer deur Barnard, ondersteun deur basspeler/multi-instrumentalis Leon Ecroignard en Pyjama Shark. Anna Davel se nuwe kunswerke sal weer deel vorm van die konsert.