Held Van Harte Live By E.H.S Ouditorium

calendar
Wed Nov 4, 19:30 - Wed Nov 4, 20:30
location
Hoërskool Ermelo Ouditorium

About

As jy ooit gewonder het of drome kan waar word, kom sien hoe trotse “Oud Errie” Shaun Van Niekerk saam sy groep Held Van Harte by E.H.S ouditorium optree. Met 3 enkelsnitte op radio stasies landswyd en 'n musiekvideo op talle TV kanale sal Held Van Harte julle op n inspirerende reis neem van hoop, liefde en prettige flankeerdery.


Alle COVID-19 regulasies sal en moet gevolg word vir almal se veiligheid, so onthou jou masker.

Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy Refunds allowed (view policy)

Location

Held Van Harte Live By E.H.S Ouditorium
Hoërskool Ermelo Ouditorium
1 Joubert St, Ermelo, 2350
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?