Classics met Klas
Family friendly
Tue Oct 6, 15:00 - Tue Dec 1, 15:00
About
Classics met Klas is 'n Kuberkonsert wat deur Croons Entertainment aangebied word.
Kunstenaars sluit in Endija Rezgale, sopraan van Letland, tenore Deon Main en Hannes Retief, asook kontra-tenoor Zack Jansen Van Rensburg.
Hierdie vier kunstenaars lewer ’n afgeronde vertoning van hoogstaande gehalte met liedere uit musiekblyspele asook ’n paar Afrikaanse nommers. Die inhoud wissel van ritmiese liedjies wat die voete laat jeuk tot nostalgiese ballades. Hulle doen solo nommers, duette en liedjies deur die hele groep gesamentlik.
Hierdie konsert is 'n MOET om te kyk!
Additional information
Age restriction | Family friendly |
Refund policy | Refunds allowed (view policy) |
Organiser
Croons Entertainment