Bottomless Coffee Band Sitkamer Konsert - Koffie, Musiek & Wyn met Beeslaar Wyne / Coffee, Music & Wine with Beeslaar Wines

calendar
Sat Jun 27, 20:00 - Sat Jul 4, 20:00

About

[For English, just scroll down ;)]


Koffie, Musiek & Wyn is gebore gedurende die inperking tyd in Suid-Afrika. Welkom by "Episode" 1!

Uiteindelik kon ons ons span nader trek en vir julle 'n offisiële aanlyn konsert aanmekaar sit. Dit gaan deel vorm van 'n reeks waar ons elke keer 'n ander wynplaas betrek, nuwe koffie geselsies aanknoop en vars musiek sing en bespreek.


In hierdie spesifieke "episode" gesels ons oor waar musiek vir ons as individue begin het in 'n koffie-klets, ons deel ons musiek en stories agter die liedjies en ons verwelkom een van ons land se mees bekroonde wynmakers, Abrie Beeslaar, om met ons te gesels oor sy ongelooflike wyn, sy respek vir 'n wingerdstok en hoe ons wyn in 'n bad kan maak (Abrie Beeslaar is die wynmaker van Kanonkop en die Beeslaar handelsmerk)


Saterdag, 27 Junie 2020

20:00

Hier op Quicket (Jy sal die skakel via e-pos ontvang net voor die konsert)

Kaartjies: R80 per inskakel

Daar is ook Koffie, Musiek & Wyn met Beeslaar geskenk pakke te koop, dit is beskikbaar as deel van jou Quicket bestelling of op ons webtuiste.


Coffee, Music & Wine was born during lockdown in South Africa. Welcome to Episode 1!

Finally we could bring in our team to put together an official online concert for you. It is forming part of a series where, with every concert, we will involve a different wine farm, have new coffee chats and sing fresh songs.


In this specific "episode" we talk about where music started for us as individuals over a cuppa, we share our music and the stories behind the songs and we welcome one of our country's most esteemed wine makers to chat to us about his incredible wine, his respect for a vineyard and how we can make wine in the bathtub (Abrie Beeslaar is the winemaker of Kanonkop and the Beeslaar brand)


Saturday, 27 June 2020

20:00

Here on Quicket (You will receive the link via e-mail just before the show)

Tickets: R80 per tune-in

There are also Coffee, Music & Wine with Beeslaar gift packs for sale, it is available as part of your Quicket check-out or on our website.

Organiser

How can we help?