1925 Band LIVE

Fri Jul 3, 19:00 - Fri Jul 10, 19:00

Event is online

ABOUT

1925 Band LIVE

Vrydag 3 Julie 2020 19:00


Vir slegs R35 kan jy nóú jou kaartjie koop om te verseker dat jy nie uitmis op hierdie wonderlike vertoning nie! Jy sal ’n aanlynskakel ontvang sodat jy op die dag van die vertoning dit lewendig vanuit die gemak van jou eie sitkamer kan geniet! 


Let wel:

Maak seker dat jy registreer en ’n profiel op Quicket opstel. Die skakel sal slegs werk indien dit deur jou persoonlike Quicket-profiel gestroom word. Maak ook seker dat jy jou e-posadres en wagwoord byderhand het om in te teken net voor die vertoning op Vrydag 3 Julie om 19:00 begin!