FREE OPTIONS

‘Semi-Soet’ Akteurs Reünie

Sat May 30, 19:00 - Sun May 31, 20:30

Event is online

ABOUT

'Semi-Soet' Akteurs Reunie


Kom kuier saam jou gunsteling ‘Semi-Soet’ akteurs vir ‘n live web-show ten bate van die Teater Bystandsfonds.

 

Die akteurs Nico Panagio, Diaan Lawrenson, Anel Alexander, Louw Venter, Paul du Toit, Sandra Vaughn en Corine du Toit gaan staaltjies deel en geheime verklap oor wat werklik agter die skerms gebeur het tydens die verfilming van die Afrikaanse romantiese komedie treffer, ‘Semi-Soet’.


VERMAAK VIR DIE HELE GESIN


SATERDAGAAND MOVIE-NIGHT

Slegs R75 vir die hele gesin!


Live Online Show


Vra die akteurs jou brandende vrae.

Deel in die blapse en benoude oomblikke.

En beleef agter die skerm beeldmateriaal wat nog nooit tevore gesien is nie.


Dit gaan 'n hele gedoente wees!


Hierdie is ‘n geleentheid vir die hele gesin en ‘n kans om ‘n verskil te maak aan die lewens van akteurs reg rondom SA.


Alle donasies gaan ten bate van Die Teater Bystandsfonds (TBF) wat finansiële hulp verskaf aan honderde akteurs wat tans sonder werk of inkomste sit.


(TBF is 'n geregistreerde NPO en alle skenkings kan afgetrek word van belasbare inkomste.)