HENNIE DE BRUYN & DIE KITAARKERELS - 3 Ghitaar Jolyt

Fri May 15, 06:00 - Fri Jul 31, 06:00

Event is online

ABOUT

Hi Almal


Hiermee n vriendelike versoek om ons te help om die Nuwe CD te kan laat opneem en vervaardig. Soos hele weet is ons as musikante soos die res van die wereld ook op lockdown en kan dus huidiglik geen funksie doen nie.


So iendien jy van ons musiek hou en ons wil ondersteun, borg n Liedjie of dra by tot die album vervaarding deer die Tickets skakel to volg.


Ons waardeer Opreg julle ondersteuning


Groetnis


Hennie De Bruyn & Die Kitaarkerels