Oppiestoep Kuber Kuiers met Pietman Geldenhuys & Andries Vermeulen. Storievertel gaste Alan Hughes en Human du Toit. Beskikbaar 18-24 Mei 2020

calendar
Mon May 18, 20:00 - Sun May 24, 20:00

About

Koop jou kaartjie en kyk soveel jy wil tot 24 Mei 2020 op jou selfoon, tablet, rekenaar of slimTV na Kuber Kuier #2 met Pietman Geldenhuys & Andries Vermeulen.

Storievertel gaste Alan Hughes en Human du Toit kom deel hulle lekkerste stories. Schalk Joubert en Mauritz Lotz sorg weer vir interessante musiek.



Organiser

How can we help?