SIMONE' PRETORIUS - 30 LEWENSLESSE VOOR MY 30STE!

Sun May 17, 18:00 - Sun May 17, 19:15

Event is online

ABOUT

SIMONé PRETORIUS - 30 LEWENSLESSE VOOR MY 30STE!


"Kom kuier saam met my op die vooraand van my dertigste verjaarsdag! Ek deel dertig lewenslesse wat ek voor dertig geleer het - van staaltjies uit my kinderjare, lesse in my loopbaan, foute in verhoudings, en die één ding waaroor ek spyt is."


Kom vier fees saam met Simoné Pretorius (née Nortmann) op Sondagaand, 17 Mei, om 18:00, vir slegs R67 per kaartjie.


?Hele gesin welkom!