Show must go on at Platteland

Tue May 5, 12:00 - Tue Jun 30, 12:00

Platteland

ABOUT

Wow. Dit is eintlik al wat ons kan se. Dit was 'n ongelooflike begin vir 2020. COVID-19 het ons die geleentheid gegee om mooi te beplan vir die balans van 2020 en dan ook 2021.


The show must go on...


Hoe kan jy help? Ons het 'n ongelooflike aanbod wat ons vir julle wil maak. Koop vir R100 'n kaartjie en kry R200 se waarde. Ja dit is reg. R100 vir R200 se waarde. (dit is so goeie deal ons moes dit twee keer se).


Wat kry jy vir die R100? Ons gee vir jou R100 Platteland Rande (bar tab) en dan ook toegang tot enige vertoning van jou keuse tot die einde van November 2020.


Koop jou kaartjie nou! En as jy gereeld by ons kuier, koop sommer twee.


++++++++++++++++++++++++++


T' and C's


1. Jy moet oor 18 wees.

2. Geen internationale vertonings word ingesluit nie.

3. Die Platteland bar tab moet op een aand gebruik word.


++++++++++++++++++++++++++


DIRECTIONS

Show must go on at Platteland
Platteland
Eco-Park Estate, Centurion, 0144, South Africa
Get Directions