Oppiestoep Kuber Kuiers met Pietman Geldenhuys & Andries Vermeulen. Storievertel gaste Wicus van der Merwe en Dr Steyn Smit. Beskikbaar tot 10 Mei 2020.

calendar
Mon May 4, 20:00 - Mon May 11, 00:00

About

Koop jou kaartjie en kyk soveel jy wil tot 10 Mei 2020 op jou selfoon, tablet, rekenaar of slimTV hierdie week se Kuber Kuier met Pietman Geldenhuys en Andries Vermeulen.

Storievertel gaste Wicus van der Merwe en Dr Steyn Smit kom deel hulle lekkerste stories. Schalk Joubert en Mauritz Lotz sorg weer vir interessante musiek.


Additional information

Refund policy No refunds

Twitter Feed

Organiser

How can we help?