SPEAKERS PROFILE bied aan IRENE LOUISE VAN WYK

Sat Apr 25, 15:00 - Sat Apr 25, 16:00

Event is online

ABOUT

“Hoor Irene LIVE Soos Nooit Van Te Vore - Op Jou Rusbank By Die Huis”

INTIEME KONSERT

Kry die hele familie bymekaar en kom geniet 'n lekker Saterdag middag saam met Irene - Louise van Wyk. Sy gaan al die snitte van haar nuwe cd vrystelling, " Ek voel soos Oee " live sing. Hierdie show gaan al jou gunstelinge en treffers insluit. 

 

Koop jou kaartjie vir die hele gesin teen slegs R30.00 NOU en kyk van enige plek in die wereld!