SPEAKERS PROFILE Bied aan Je-ani Swiegelaar

Fri Apr 24, 16:00 - Fri Apr 24, 17:30

Event is online

ABOUT

SPEAKERS PROFILE BIED AAN: JE-ANI SWIEGELAAR


Je-ani Swiegelaar gesels die 24de April oor hoe dit gevoel het en hoe dit steeds voel om altyd die groter meisie te wees tenspyte van haar onlangse gewigsverlies. Met n komiese dog motiverende aanslag verduidelik sy hoekom dit belangrik is om soms ook maar n muurblommetjie te wees.