Deon Meiring & Jako Meyer Live @ TLC on the track

Sat Jun 12, 13:00 - Sat Jun 12, 18:00

The Local Culture on the Track

ABOUT

Jako en Deon stap al ’n lang pad saam met hul onderskeie groepe, Moses Metro Man, Glaskas en Dans Dans Lisa. Hierdie is 'n vertoning met twee solovertonings van Jako en Deon. Hulle elkeen sing van die bekende, geliefde liedjies wat aanhangers deur hulle groepe leer ken het asook van hulle nuwe solo materiaal. Uit Jako se Middernag Kantoor en die Grense wat Deon bewoon. Die gehoor kan ook uitsien na 'n lekker verrassing of twee deur die loop van die middag.

SPOTIFY

DIRECTIONS

Deon Meiring & Jako Meyer Live @ TLC on the track
The Local Culture on the Track
1 Capricorn Drive, Lone Hill, Sandton, 2062
Get Directions