Juan Boucher by Platteland

calendar
Fri May 15, 17:00 - Sat May 16, 02:00
location
Platteland

About

Die super talentvolle Juan Boucher kom Platteland toe en gaan jou lekker laat dans en saam sing!


Bring jou vriende en kom kuier saam!


Early Bird - R50

General - R70

Kaartjies by die deur op die aand - R100

Balkon Bar kaartjies - R120


Sien jou daar!


Location

Juan Boucher by Platteland
Platteland
270 Witch-Hazel Ave, Eco-Park Estate, Centurion, 0144, South Africa
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?