Kaleidoskoop Piekniek - Rosemary Hill 5 Apr

Sun Apr 5, 18:30 - Sun Apr 5, 20:30

Rosemary Hill

ABOUT

"Scroll down" vir kaartjie aankope.

17:00 Piekniek-pakkies beskikbaar.

18:30 Vertoning begin (20:30 klaar)

Piekniek mandjiesvooraf te koop (Menu onder)

Kontant VRYE Kroeg(Kaart of Zapper.)

Craft bier, G&T, wyn en ander alkoholiese drankies, barista koffie, warm sjokolade en meer.


GEEN eie kos/drank


Picnic (R127 pp)

Mexikaanse styl Burrito met maalvleis, lemmetjie rys, swart bone, kropslaai, tamatie, uie en cheddar.

Tuisgemaakte aartappel skyfies

Roosmaryn & parmesan gegeurde springmielies

Dubbel sjokolade en pekanneut "Brownies"


Plant-Based Picnic (R127 pp)

Vegan Burrito met soya maalvleis, lemmetjie rys, swart bone, kropslaai, tamatie, uie en avokado.

Tuisgemaakte aartappel skyfies

Roosmaryn & voedingsgis gegeurde springmielies

Dubbel sjokolade en pekanneut "Brownies"

DIRECTIONS

Kaleidoskoop Piekniek - Rosemary Hill 5 Apr
Rosemary Hill
257 R964, Pretoria, 0028
Get Directions