FREE OPTIONS

Joshua na die Reën

Fri Jul 19, 18:30 - Fri Jul 19, 20:00

Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn - Kerkgebou

ABOUT

Joshua na die Reën bederf ons met 'n akoestiese optrede in ons kerkgebou. As 'n kunstenaar behandel hy uiteenlopende temas in sy musiek – van vrolike tot introspektiewe. Die naam “Joshua na die Reën” verwys na ’n uitsonderlike band met die natuur, asook die temas van eerlikheid en hoop. Sy debuutalbum, “Joshua na die reën”, het in 2014 twee Ghoemas ontvang vir beste nuweling en beste Afrikaanse kontemporêre album. In 2017 wen hy ’n SAMAprys vir die beste kontemporêre musiekalbum vir “Die wêreld binne my”.


Daar sal gratis koffie en tee na die vertoning in die saal bedien word. Maalvleis vetkoeke sal ook te koop aangebied word teen R20 elk.


Kaartjies is ook by die deure beskikbaar.



DIRECTIONS

Joshua na die Reën
Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn - Kerkgebou
174 Duxbury Rd, Hillcrest, Pretoria, 0083, South Africa
Get Directions