Monster in my Kas, dié lgbt Stage-Play

Sat Sep 9, 19:00 - Sat Sep 9, 20:30

Funny Farm Lodge

ABOUT

'n Hotelkamer in Kaapstad. Dis aand. Die tydelike heenkome van akteur, Robert Cliffton. Vannaand het hy 'n kuiergas: Henk, 'n aantreklike jong man wat nog "sy plek" in die wêreld moet vind. Stadig maar sekerlik vloei die "gin & tonic" en die seksuële kat en muis speletjie verander vinnig in monsters in hulle kas. Hulle altwee soek iets van mekaar - maar is dit dieselfde ding?

Met Deon Vermaak & Rohan Davis. Regie en Ontwerp deur Deon Vermaak. Verwerk & vertaal deur Take a Seat Productions - vanaf Bill Rosenfield se "46 Beacon", 'n gay verhoogstuk wat tans op Broadway in Amerika speel.

DIRECTIONS

Monster in my Kas, dié lgbt Stage-Play
Funny Farm Lodge
R451, South Africa
Get Directions