HS Stellenbosch - Kô lat ons sing, 2024!

Wed May 15, 18:30 - Thu May 16, 20:00

Laerskool Stellenbosch Saal

ABOUT

Kom luister na die kore van HS Stellenbosch, hulle bure Laerskool Stellenbosch en Laerskool Eikestad.

Die HSS a cappella sanggroep, Brandslang en ons Jazz ensemble maak ons aand verder luisterryk.


Ons program strek oor twee aande:

15 Mei, vermaak HS Stellenbosch en die kore van Laerskool Eikestad die gehoor,

en

16 Mei, luister ons na HS Stellenbosch en die kore van Laerskool Stellenbosch.

DIRECTIONS

HS Stellenbosch - Kô lat ons sing, 2024!
Laerskool Stellenbosch Saal
Endler Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600
Get Directions