Family friendly

Boekbekendstelling - Portchie: van Tweeling tot Trafalgar Square

Thu Apr 25, 18:30 - Thu Apr 25, 19:30

Japie Krige Saal, Paul Roos Gimnasium

ABOUT

Portchie is een van Suid-Afrika se suksesvolste kunstenaars. In Portchie: Van Tweeling tot Trafalgar Square vind ons uit wie is die man agter die kleurvolle skilderye. Met sy verbysterende sukses kan daar met reg na Portchie verwys word as ’n grensverskuiwende kunstenaar, maar langs die pad was daar oorgenoeg struikelblokke. Ten spyte van kritiek, het hierdie veelvlakkige persona ’n eenvoudige resep wat aanhou om kunsliefhebbers en -versamelaars te betower.


Kom geniet 'n heerlike aand met Portchie waar hy die storie agter sy storie deel. Portchie se verhaal is een van hoop, van liefde en deernis, en van treffende eenvoud.


*Portchie: van Tweeling tot Trafalgar Square sal by die geleentheid te koop wees. Portchie sal ook graag jou boek teken.


DIRECTIONS

Boekbekendstelling - Portchie: van Tweeling tot Trafalgar Square
Japie Krige Saal, Paul Roos Gimnasium
Suidwal Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600
Get Directions