Revue 2024 - Genres - Woensdag 1 Mei - 19:00
Wed May 1, 19:00 - Wed May 1, 21:30
Hoërskool Nelspruit - Skoolsaal
ABOUT
Hoërskool Nelspruit is opgewonde om 'Genres' aan te bied.
Hierdie jaar se revue-produksie vind vanaf 30 2024 April tot 4 Mei 2024 in die skoolsaal van Hoërskool Nelspruit plaas.
Konsertgangers kan uitsien na 'n verskeidenheid liedjies van uiteenlopende musiekgenres.
Koop nou jou kaartjie!
DIRECTIONS
Revue 2024 - Genres - Woensdag 1 Mei - 19:00
Hoërskool Nelspruit - Skoolsaal
1 Cameron St, Mbombela, 1201
Get Directions