Valentyns Fliek Piekniek
Sat Feb 11, 18:00 - Sat Feb 11, 22:00
Valentyns Fliek & Piekniek
ABOUT
Onthou jy hoe lekker dit in die ou dae was om na 'n inry toe te gaan? Wil jy jou maat bederf, maar weet nie wat om te doen nie?
Bederf dan hierdie Valentynsdag jou geliefde met 'n romantiese fliek onder die sterre, 'n smullekker piekniekmandjie met eetgoed, springmielies en vonkelsappies.
Bederf dan hierdie Valentynsdag jou geliefde met 'n romantiese fliek onder die sterre, 'n smullekker piekniekmandjie met eetgoed, springmielies en vonkelsappies.
DIRECTIONS
Valentyns Fliek Piekniek
Valentyns Fliek & Piekniek
12 Airport Rd, Pretoria, 0001, South Africa
Get Directions