Derby Festival 2024

Sat May 18, 11:00 - Sun May 19, 01:00

Derby Festival 2024

ABOUT

Derby festival vind plaas tydens een van die besigste naweke op Bethlehem se kalender.


Sluit na n dag van sport by ons aan vir n onvergeetlike tyd. Daar is n biertuin, uitstekende kunstenaars, kinder vermaak en stalletjies.



DIRECTIONS

Derby Festival 2024
Derby Festival 2024
Witteberg Secondary School, Baartman St, Bethlehem, 9701
Get Directions