Family friendly
Appel
Sat Apr 27, 17:00 - Sun Apr 28, 00:00
Blue moon Nelspruit
ABOUT
Appel
KAARTJIES
R200.00 per persoon.
Kinders onder 2 is verniet!
Daar sal kaartjies by die hek te koop wees.
• Daar sal 'n snoepie wees, geen eie eetgoed nie.
• Kontantkroeg beskikbaar, geen eie koelerbokse nie.
• Vir tafelbesprekings of meer inligting WHATSAPP Monique op 071 890 2020 of stuur 'n epos na [email protected]
• Hekke maak 17:00 oop.
• Vertoning begin 20:00.