Family friendly

KLANKE VAN JO

Thu Jul 18, 19:00 - Thu Jul 18, 20:00

Wilge Teater (Inside Hoërskool Die Wilgers)

ABOUT

Poësie apteek saam met bekroonde digte Jak J. Brits en die talentvolle Stephanie Baartman in die Wilge Teater.


As jy van poësie, Afrikaans en vermaak hou, is hierdie kultuurvertoning sakpas teen R100 ‘n kaartjie en dit is die ideale uitgeleentheid om saam met vriende te geniet!



DIRECTIONS

KLANKE VAN JO
Wilge Teater (Inside Hoërskool Die Wilgers)
8 Frank Rd, Die Wilgers, Pretoria, 0184
Get Directions