Family friendly

Willem Botha Make-Up Masterclass - DURBAN

Sat Jun 1, 09:30 - Sat Jun 1, 12:00

Suncoast Barnyard Theatre

ABOUT

Kom kuier saam vir 'n Willem Botha Make-Up Masterclass in Durban. Dis die eerste keer dat Willem 'n draai in Durban kom maak met hierdie gewilde klas.


Kom kuier saam by Barnyard Theatre - Suncoast vir 'n onvergeetlike oggend van musiek, grimeerwenke en lekker kuier!


Willem Botha Beauty is ook daar met hul volle reeks produkte vir jou om te toets en jouself te bederf.


Twee kaartjieopsies beskikbaar:


Normale Kaartjie sluit in:


  • Verwelkomingsdrankie
  • Bottel Water
  • Ligte vingerhappies


VIP Kaartjie sluit in:


  • dieselfde as die Normale Kaartjie PLUS
  • Sitplek by 'n tafel in voorste deel van die venue
  • 2 x bottels wyn per tafel
  • 1 x Willem Botha Beauty Lip Strobe (Luscious) ter waarde van R280
  • 10% afslag op enige 2 x Willem Botha Beauty produkte op die dag


Kontantkroeg sal beskikbaar wees.


  • LET ASB: die gratis produk in die geskenk pak kan nie omgeruil word nie.

DIRECTIONS

Willem Botha Make-Up Masterclass - DURBAN
Suncoast Barnyard Theatre
Suncoast Casino Suncoast Boulevard, Durban Beach, Durban, 4056
Get Directions